Huisgenoot

DANKIE VIR DIE INPERKING!

DIT sou ’n skok vir enige nuwe paartjie wees – om die inperking van meer as twee maande saam deur te bring.

Soveel te meer vir Marc Buckner (36), die hartebreker van die M-Net-kompetisiereeks The Bachelor SA, en Marisia van Wyk (24), die blondine wat sy hart voor die TV-kameras en kykers landwyd gesteel het.

Maande lank was Suid-Afrikaners vasgenael voor die kassie om te sien hoe dié liefdesverhaal ontvou tot hy haar aan die einde van die reeks gekies het. Dit was die een glansryke afspraak ná die ander – met die twee verliefdes in ontwerpersklere, en, natuurlik, die kameras en mikrofone wat elke blik, fluistering en soen vasvang.

Toe, skielik, is dit net hulle twee, alleen in Marc

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related