DIS VERBY
INISO VAN DAMME en van die maatsoekreeks was die toonbeeld van ware liefde en geluk – die paartjie wat gewys het TV-liefde kán werk. Hulle was só verlief dat familie, vriende en aanhangers oortuig was trouklokke sou dalk binnekort vir hulle lui. Maar toe nie.