MONIQUE BEST
Noem haar gerus nou ’n trouvrou, want Monique – wat derde geëindig het in die tweede seisoen van die VIA-reeks Houvrou of trouvrou? – staan op trou. Haar kêrel, JOHAN MITCHELL, het haar onlangs ná meer as vier jaar saam die jawoord gevra.
“Ons wou al