DAMIAN ENGELBRECHT
Die voormalige Boer soek ’n vrou-deelnemer is steeds in die sewende hemel nadat hy vroeër die maand verloof geraak het. ’n Dag ná sy verjaardag het Damian se kêrel, JEAN VISSER, op die Hazendal-landgoed naby Stellenbosch die jawoord gevra.
Damian en Jean, wat in Namibië