![f0094-01](https://article-imgs.scribdassets.com/70ou2mm1tsam43fw/images/file05295AOH.jpg)
CINDY SWANEPOEL & CRAIG URBANI
Die akteurspaartjie laat nie gras onder hul voete groei nie. Hulle het mekaar verlede jaar op die stel van Binnelanders ontmoet en ná net agt maande saam is hulle op pad kansel toe.
“When you know, you know! Ek het vroeg geweet ek wil vir altyd saam met