Laaste sê ...
Oct 21, 2019
2 minutes
En daar is sy toe weg, liggies, soos disseldons wat in die asem van ’n lugstroom wegdans. Hierdie merkwaardige mens, hierdie voortreflike vrou wat ’n leeftyd lank die anker van soveel mense was.
My skoonma.
En ek verloor een van my beste vriendinne.
Ek luister dikwels na vroue as hulle oor hul skoonma praat. Daar is soveel afgryslike voorbeelde oor die gespanne verhouding tussen hierdie vroue
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days