Kuier

MA ROSE SE GEHEIM

“Hoekom wou jy nooit my ma wees nie? Hoekom het ma Nettie my grootgemaak as jy eintlik my ma is?”

Ciara sit op haar bed en staar uit by haar kamervenster terwyl ’n hartseer trek om haar mond speel. Vandag is haar 21ste verjaarsdag. En al is sy baie opgewonde oor die vooruitsigte van die vieringe is daar tog iets wat haar hartseer maak. Saggies vou sy haar een arm om haar. So asof sy haarself teen die pyn wil beskerm en die seer uithou.

Onbewustelik skud sy haar kop asof sy die gedagtes wil afskud, maar sy staar steeds.

’n Kloppie aan die deur ruk haar uiteindelik uit daai trans.

“Kom in,” antwoord sy terwyl sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related