Kuier

DIE GESKENK

“Ma, ek's op pad!” Ek kyk nog 'n laaste keer in die spieël om seker te maak ek lyk orraait. Ek wou dit nie oordoen nie. Wou nie te overeager lyk nie. Hoekom moet ek? Hy het tog nog nooit omgegee vir my nie. As ek nie 'n boodskappie stuur nie, stuur hy ook nie.

Maar hierdie jaar is anders. Hierdie jaar wil ek die beter mens wees. Hy gaan tog immers oupa word.

Ek sit in die taxi met my hand beskermend op my maag. Ek wonder of Derrie sal kan sien sy dogter is swanger. Ons het mekaar so lanklaas gesien. Twintig jaar gelede om presies te wees. Dalk dink hy net dat ek vet geraak het. Ek is bietjie nervous, maar ook opgewonde.

“Kan ek by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
‘N Tree Op Met Vuil Tekkies
Toe drie platsakstudente op ‘n dag sit en wonder hoe om ekstra geld te maak, het ‘n idee in hul kop wortelgeskiet: Wat as hulle ander se vuil tekkies was en versorg? Studente is immers lief vir hul tekkies, en as die fade in is en die outfit is on po
Kuier5 min read
Scam Gryp My Pensioen
Ons almal ken daai gesegde: As dit te goed klink om waar te wees, dan ís dit tien teen een die geval. En geld wat magically verdubbel terwyl ‘n traditional healer, oftewel ‘n sangoma, glo daaroor wag hou – of sommer verdriedubbel sodra daardie sogena
Kuier4 min read
Slaap Jy Jouself Siek?
Voel jy voos en flenters? Ons almal het elke nou en dan ‘n nag waar ons sleg slaap, maar as jou slaap gedurig onderbreek word, kan dit ‘n ernstige probleem word. “As jy niks aan jou swak slaap doen nie, kan dit jou gesondheid op lang termyn aantas,”

Related