Huisgenoot

Nuut op die rakke

KARATEKAS: DORINGS EN DRAKE

Deur ANZIL KULSEN

Illustrasies: WARREN RAYSDORF Lapa, R150

Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met sensei Fourie en ’n klomp ander karatekas.

Toe hulle daar aankom en geen tente of ablusiegeriewe sien nie, breek die oomblik van waarheid aan toe sensei Fourie aankondig: Die hoofdoel van hierdie gashuku is om hulle te leer wat ’n oorlewingskamp werklik is.

“Ek en senpai De Lange gaan julle van ’n afstand af dophou. Ons sal nie beskikbaar wees om julle met enigiets te help nie,” sê sensei Fourie.

En net daar moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related Books & Audiobooks