Huisgenoot

Nuut op die rakke

AS JYVAN MOORD DROOM

Deur DEBORAH STEINMAIR (LAPA Uitgewers, R252*)

Toe sy ses was, is Maryna voor haar skool gesteel. Haar ouers, Erin en Bert, se huwelik oorleef dit nie. Twintig jaar later bring ’n polisievrou wat aan die saak gewerk het ’n baie oorgewig, baie bot vrou na Erin se deur en sê dis haar verlore dogter. Later laat weet die vrou hulle moet vlug, want daar is mense op Maryna se spoor.

Deborah Steinmair se jongste, spanningsvolle roman het as tema pedofilie en kinderdiefstal, maar die swaarte word getemper deur die menslikheid en die intelligensie van die interessante belangrikste karakters.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related