SARIE

LEESDINGE

Uit die gedig “Refleksie” in Celesté Fritze se bundel Verdeelde Stand/Divided Stance (Hemel & See Boeke, R180)

Sterboek

Frida: Style Icon

Charlie Collins (Hardie Grant Books, R270)

Frida Kahlo is een van daardie charismatiese vroue wat selfs dekades ná haar dood steeds die verbeelding aangryp. Dié boek fokus op haar klerestyl, maar gee ook ’n oorsig van haar lewe. Alles was nie maanskyn en rose nie. Polio as kind en ’n ernstige busongeluk op 18 het Frida se lewe in pyn gedompel. Tog het sy haar lyding getransformeer tot skoonheid op haar skilderdoeke, dikwels selfportrette in haar verbeeldingryke uitrustings.

Verstommend inspireer sy steeds hele modereekse deur ontwerpers soos Jean Paul Gaultier en Christian Lacroix, en selfs ’n beweging, Fridamania, wat bont blomkrone en getekende aaneenlopende wenkbroue () soos ’n veldbrand deur die wêreld in post-revolusionêre Mexiko geword het. Hul kuns, eksentrieke styl en boheemse leefwyse het almal rondom hulle in vervoering gehad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related