TV Plus Afrikaans

Glad nie ’n engel

Angelique Price (Michelle Botes) is beslis nie ’n gek nie. Sy twyfel nie vir ’n oomblik die nuwe aankomeling Robbie (André Lötter) is wie hy beweer nie – die buite-egtelike seun van haar oorlede eks-man,

(Deon Lotz) – en dit maak hom eintlik die erfgenaam van die Price-nalatenskap. En nóg ’n Price-kind beteken minder vir haar drie kinders, wat regmatige Price-kinders is. “Robbie se ma het ’n affair met Sebastian gehad terwyl hy met Angelique getroud was. Sy weet hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC2 Weekdae 21:00
@MUVHANGOSA @MUVHANGOSA @MUVHANGOSA H Weekdae SABC1 (*191) 08:30 H Weekdae SABC2 (*192) 11:30 Thifhelimbilu het iets ontstellends uit die bonatuurlike wêreld gesien, Khumo het Gugu in ’n hoek gedryf, en die vete by MMC het al hoe meer inten
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie

Related