TV Plus Afrikaans

So naby maar tog so ver . . .

Projek Dina

Seisoen 2 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

Daar is baie dinge wat ’n reeks goed maak: die storielyn, die draaiboekskrywer, die regisseur, die beligting, die ligging, die produksiespan . . . Maar wanneer dit by die aksiereeks Projek Dina kom, sê aktrise Kay Smith (Debra in die telenovelle Arendsvlei, lees meer op ble. 30 en 53) is dit die ongelooflike spelers wat die verskillende rolle vertolk wat en hul karakters wat Projek Dina die X-faktor gee, dink ek. Voeg daarby die sake wat hulle ondersoek en wat die skryfspan met hul opgekikker het, en jy kry ’n reeks wat kykers vasgenael gaan hou. En dis wonderlik om deel daarvan te wees.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related