Kuier

PROJEK DINA

Jy dink altyd dit gebeur net met ander mense. Maar dit was so hittete of een van haar dogters het ’n paar jaar gelede die slagoffer van ’n ontvoering in die Hyde Park-winkelsentrum in Johannesburg geword nadat sy net vir sekondes haar rug op haar kinders gedraai het.

Roberta Durrant, die skepper, kreatiewe regisseur en vervaardiger van Projek Dina sê hierdie skok-ervaring was deels die inspirasie vir die skep van dié dramareeks op kykNET. Projek Dina is terug vir ’n tweede seisoen van 10 episodes.

Die eerste seisoen se karakters is almal terug in dié Suid-Afrikaanse reeks van Penguin Films. Dit handel oor ’n taakspan wat help om vermistes op te spoor losweg op regte Suid-Afrikaanse sake oor vermiste mense gebaseer is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related