Vrouekeur

Dankbaar VIR SY LEWE

Die splinternuwe dramareeks Projek Dina word deur Penguin Films vervaardig, wat ook Arendsvlei en flieks soos Krotoa vervaardig het. Hulle skroom nie om die donker kant van die lewe te wys nie.

Projek Dina, wat op 14 Januarie op kykNET begin, is die storie van ’n blitsreaksietaakspan wat vermiste mense moet opspoor.

Die voormalige Valke-ondersoeker Marcel van der Watt en Missing Children SA se Nicky Rheeder en Bianca van Aswegen het as konsultante vir die reeks opgetree. Projek Dina is deur ware verhale geïnspireer.

“Kykers sien hoe drie speurders wat spesifiek deur brigadier Patricia Dlomo uitgesoek is, dae aaneen werk sonder om te slaap en hoe hulle die Kaap se gevaarlikste hoekies betree. Die taakspan gebruik die hulp van ’n nie-amptelike informant, die kuberkraker Charlene “Charlie” Botha (Kay Smith),” vertel Tim Theron.

“My karakter sukkel veral met sersant Lux Dladla (Chumani Pan) se benadering tot speurwerk,” sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related