Vrouekeur

STIAN se storie

Stian Bam het die gesogte trofee as beste akteur in ’n fliek by die negende kykNET Silwerskermfees vir sy rol in Die verhaal van Racheltjie de Beer gewen.

Die fliek het ook die prys vir beste produksie-ontwerp vir Chantel Carter én die prys vir gehoorgunsteling ingepalm. Matthys Boshof is die regisseur en het saam met Brett Michael Innes die draaiboek behartig.

Die verhaal loop só: Vyf jaar ná hul ma se dood trek die De Beer-kinders, die 12-jarige Racheltjie en vyfjarige Jamie, saam met hul pa, Herman, na die Goudvelde. Hul ossewa breek en die gesin kry verblyf op ’n afgeleë plaas in die bergagtige Oos-Vrystaat by die Lundt-egpaar en hul dogter, Sara. Die eerste koue front is op pad en hulle besef hulle sal moet aanbly tot die sneeu opklaar voor hulle verder kan reis.

Goeie Vrydag is die gedenkdag van hul ma se dood en daardie aand sluip Racheltjie en Jamie uit die huis om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege

Related