1 Die bekende taakspan van Kaapstad is weer op die spoor van vermiste persone. Oudergewoonte bestaan die span uit ao. Ronel Oosthuizen (Chanelle de Jager), sers. Lux Dladla (Chumani Pan) en Charlie Botha (Kay Smith).
Hul bevelvoerder, kapt. Deon Visagie (Tim Theron), is egter gevra om met ’n buitelandse saak te help, en Zander (Laudo Liebenberg) moet