Projek Dina
Jan 10, 2020
3 minutes
Deur LARA ATSON
SPANNENDE SPAN
Die kykNET-dramareeks Projek Dina gaan jou vasgenael hou voor die kassie. Die splinternuwe reeks gaan oor ’n span speurders met uiteenlopende persoonlikhede wat sake oor vermiste persone oplos.
“Ek probeer al ’n paar jaar lank om hierdie reeks van die grond af te kry,” vertel Roberta Durrant, die kreatiewe vervaardiger van . “Ek was baie dankbaar toe kykNET die jawoord gee. Suid-Afrika is een van die probleemgebiede
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days