TV Plus Afrikaans

Die duiwel is los

Tim (Marco Spaumer) speel met vuur! Die argitek en aandeelhouer in Jacobs Property Development (JPD) verduister tans geld by die maatskappy om die booswig Nazeem (Irvine van der Merwe) gelukkig te hou nadat Tim hom vroeër in Februarie gehuur het om van mnr. Cilliers (nie op die skerm nie) ontslae te raak. Tim wou die grond hê waarop Cilliers se huis gebou is om ’n groot ontwikkelingsprojek te begin.

Nazeem het ’n opname van Tim (Jill Levenberg), daarop afkom in JPD se boeke – en natuurlik weet ons vir wie sy dan gaan vertel!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas