TV Plus Afrikaans

Lief en leed

Die tyd het uiteindelik aangebreek: Siya (Gantane Kusch) gaan sy meisie, Danni (Vashti Prins), vra om te trou! Maar voor dit gebeur, kom kuier Danni se pa, Simon (Elton Landrew, Steve Mortlock in Arendsvlei, lees meer op ble. 30 en 53) vir haar in Ruiterbosch en dis duidelik hy steek iets vir haar weg. En wanneer die geheim op die lappe kom, kan dit dalk net die goeie nuus van die verlowing oorskadu . . .

’N GROOT VERRASSING

Danni is in ekstase

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related