Alles behalwe ’n las
Mar 18, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Dis ’n moeilike tyd vir Danni (Vashti Prins): Motorneuronsiekte is by haar pa, Simon (Elton Landrew), gediagnoseer en sy sukkel om om dit te aanvaar. “Danni sê vir haar pa dit is nog early days en dat daar nog baie vir haar pa gedoen kan word,” sê Vashti.
“Sy wil navorsing doen oor die bes moontlike hulp vir haar pa, want hulle gaan nie sommer handdoek ingooi nie. (Gantane Kusch), Danni se verloofde, se mediese agtergrond en kennis kan hulle ook baie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days