TV Plus Afrikaans

Tot siens, Oos-Wes

Ai tog! Die arme Oos-Wes-restaurant se personeel gaan omtrent gebuk onder drama. Eers is die bestuurder Bianca (Simone Biscombe) onlangs ontvoer, en nou bedank die kelner Justin (Eden Classens) – vir die soveelste keer! – wat die mede-eienaar en sjef Kaashifa (Jawaahier Petersen) in ’n moeilike posisie plaas.

Justin is oortuig daar is iets anders vir hom daarbuite, maar hy gaan gou agterkom Oos-Wes is dalk nie so ’n slegte werkplek om lewenskoste te kan dek nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related