TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

LAKE MAGIC

SPESIALE PROGRAM

Curiosity Channel (*185) 20:00 (dokkie) 9 Maart

Mere lyk na die perfekte uitspanplek as alternatief vir die strand, maar hulle is meer as dit. Hulle is die tuiste van so baie waterwonders, dis soos ’n ensiklopedie van inligting wanneer dié spesiale dokkie dié binnelandse minioseane verken, van die oppervlak af tot in hul diepste modderige dieptes.

STOOFSTORIES MET MARINDA

Seisoen 1 VIA (*147) 17:00 Episode 6 (leefstyl) 17 Maart

Die veteraan-sangeres en liedjieskrywer Amanda Strydom kuier by Marinda

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters