TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

THE OVAL

Seisoen 3 BET (*129) 21:30 Episode 10 (drama) 6 April

Dis skaakmat in die bekendste kantoor ter wêreld vir die VSA se pres. Hunter Franklin wanneer sy leërstafhoof Donald nie langer wil voorgee met Lilly nie. Wanneer sy hom nie die inligting gee wat hy oor Bobby soek nie, sit Donald haar agterna en gee haar ’n uitvoerende bevel wat hy nie kan terugtrek nie. • Lees meer op bl. 43.

MOUNTAIN LIONS: THE GHOST CAT

SPESIALE PROGRAM

Curiosity Channel (*185) 19:00 (dokkie) 13 April

Bergleeus se bynaam is “die spookkat”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters