Goue oues
Mar 04, 2022
2 minutes
DEUR IPELENG RAKGANTSHO.
Little Big Shots: Forever Young
Seisoen 1 Saterdae e.tv (*194) 12:30 (begin 19 Maart)
Net omdat mense in hul goue jare is, maak dit hulle nie minder interessant om op realiteits-TV na te kyk nie. En die bejaarde gaste in die splinterreeks Little Big Shots: Forever Young is ’n bewys daarvan. Met die komediant Steve Harvey as aanbieder stel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days