ARROGANTE STREEP
Die talentvolle Kapenaar is geen vreemdeling op die kassie nie. Hy het naam gemaak as die flambojante, modebewuste Vernon in die sepie 7de Laan en was sedertdien ook te sien in die Netflix-trefferreeks Blood & Water. Nou speel hy die bemarkingskenner Jack Williams in die nuwe dramareeks Fraksie op kykNET.
Jack is die seun van ’n diplomaat wat by sy