TV Plus Afrikaans

Opsetlik siek gemaak

Daar is niks so kosbaar, onselfsugtig en onvoorwaarlik soos ’n ma se liefde vir haar kind nie. Daardie liefde is veronderstel om enige pyn te kan verdryf, maar nie alle ma’s dra hul kind se beste belange op die hart nie – iets wat die Hoërskool Arendsvleileerder Ruby (Boudine Ballem) met ’n skok agtergekom het toe haar ma, Denise (Chantal Herman), vroeër in Maart gearresteer is op aanklag dat sy Ruby opsetlik siek maak.

“Alles het so vinnig gebeur,” sê Boudine. “Ruby sukkel steeds om (Merlin Balie), sy huis en hart vir Ruby oopmaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related Books & Audiobooks