TV Plus Afrikaans

Op die herstelpad

Die Hoërskool Arendsvlei se opsigter (Merlin Balie) het ’n groot hart en sedert hy en sy geliefde (Charlene le Roux) in April hul huis en hart vir Ruby (Boudine Ballem) oopgemaak het, gaan dit baie beter met haar en is sy op die herstelpad. Ruby is haar hele lewe lank deur haar ma, (Chantal Herman), siek gemaak omdat haar ma aan die geestesiekte Münchhausen-sindroom ly. Of Ruby ooit weer haar ma wat tans in die tjoekie is, gaan sien, weet niemand nie, maar dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related