TV Plus Afrikaans

In die leeukuil

Angel (Chelsea Faith Thomas) het een leeukuil geruil vir ’n ander een en die ergste van alles is sy besef nie sy is in gevaar nie. In Maart, toe sy sak en pak by die Cupido’s se huis opgedaag het nadat sy van haar bose ma (Ilse Klink) ontsnap het, was sy verheug om haar groot liefde (Cantona James) weer te sien. Maar hul geluk was van korte duur want die Cupido’s het gou vir Angel die deur (Rehane Abrahams) se voorstoep. “Ingrid het ’n klomp leuens vir Angel vertel, soos dat Dorothy destyds vir (Elton Landrew), Ingrid se kêrel, vermoor het wat Angel se vrees vir haar ma vererger het,” sê Chelsea. Daarna het Angel haar verhouding met Daniel beëindig omdat sy hom wou beskerm teen haar ma, en dis toe Ingrid vir Angel aan Priester (Whaden Johannes), (Dean van der Ventel) se seun, voorstel – en Priester het planne met Angel . . .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related