TV Plus Afrikaans

Verlief op stroomkyk

Voel jy steeds die warm emosies van die maand van liefde? Net omdat Februarie verby is, beteken dit nie jy kan nie deur romkomflieks, dramaflieks wat met liefde eindig en selfs grootword-komediereekse wat om verhoudings draai, vermaak word nie. Hier is ’n voorsmakie van die plaaslike en oulike romanse-programme wat jy op Showmax kan kettingkyk . . .

TROUKOORS

Liefde is in die lug, en dit beteken een ding: Dis troutyd! In dié Afrikaanse komediereeks met Engelse onderskrifte beleef die welmenende troubeplanner Jessica (Ilse-Lee van Niekerk) en haar besties ’n wipwarit van emosies – en verhoudings – wanneer hulle probeer om elke dag te oorleef sonder om heeltemal op die liefde op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 17:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vr. kykNET & kie (*145) 13:00-14:00 O Saterdae kykNET & kie 10:00-14:00 Yigit en Nur het ’n nuwe lewe saam begin terwyl Iclal planne gemaak het om tussen hulle te kom, Cahit het hulp by Yigit gesoek, e

Related