TV Plus Afrikaans

Raad met stout honde

Dogs Behaving (Very) Badly

Seisoen 1-3 Weekdae CBS Reality (*132) 18:50

Graeme Hall se leuse is “enige hond, enige ouderdom, enige probleem”. Dis wel nie te sê hy kan jou hond se probleem oplos in die een dag wat julle saam vir sy TV-program Dogs Behaving (Very) Badly deurbring nie. “Dit beteken nie noodwendig ek kan alles regstel op my eie nie. Dit meen ek sien kans vir alles,” verduidelik hy. “Toe ek die eerste keer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 17:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vr. kykNET & kie (*145) 13:00-14:00 O Saterdae kykNET & kie 10:00-14:00 Yigit en Nur het ’n nuwe lewe saam begin terwyl Iclal planne gemaak het om tussen hulle te kom, Cahit het hulp by Yigit gesoek, e
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan

Related Books & Audiobooks