Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin
Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin
Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin
Ebook120 pages1 hour

Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Dit was nog nooit makliker om sukses en geluk te vind in ‘n loopbaan wat eindelose groei potensiaal toon en hope pret is nie: Troeteldier fotografie is die antwoord waarna jy gesoek het! Wie sal nou nie kunstige vryheid van fotografie wil hê en die hartroerende pret om saam met almal se beste vriend te werk nie, hulle troeteldiere? Verbeel jou dit as jou daaglikse loopbaan! Hoe om ‘n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin is jou riglyn om in te vorder, om te doen waarvoor jy lief is, en om jouself gate uit te geniet!

Mense is mal oor hulle troeteldiere! Vra almal en hulle sal jou sê dat hulle troeteldiere familie lede is , en nie diere nie. En elke familie wil kwaliteit foto’s van hulle geliefdes hê om te deel en te koester. Die tyd was nog nooit beter as nou om ‘n loopbaan te vind waarvoor jy lief is en om die troeteldier industrie te kapitaliseer. Hoe om ‘n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin lei jou van troeteldier liefhebber na groot baas van jou winsgewende troeteldier fotografie besigheid in ‘n japtrap!  Die hele proses word afgebreek in maklik-om-te-volg stappe  persoonlik gemaak om vir almal te werk, maak nie saak wat jou besigheid ervaring is nie. Hoe om ‘n Troeteldier Fotografie Beigheid te begin sit alles binne reik: jou eie besigheid, groot profit, ontspanne werks omgewing, en kliënte wat mal oor jou is! Breek die selfde ou slypery wat jou onder kry en volg jou hart na ware sukses. Die grootste kans van jou lewe wag vir jou om losgelaat te word vanaf die bladsye van die onskatbare waarde van hierdie boek

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateAug 24, 2017
ISBN9781507187258
Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin
Author

Kyle Richards

Born in Hollywood, California, Kyle Richards has appeared on screen since she was four years old, in beloved series like Little House on the Prairie, Beverly Hills 90210, and ER. In October 2010, she became one of the original cast members of Bravo’s hit The Real Housewives of Beverly Hills. She lives in Beverly Hills with her husband and four daughters.

Related to Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin

Related ebooks

Related articles

Reviews for Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin - Kyle Richards

    Inleiding

    Hou jy daarvan om foto’s te neem?  Is jy lief vir diere?  Dan kan die begin van ‘n troeteldier fotografie besigheid die regte pad wees vir jou om te volg.  Hier sal jy praktiese stappe vind, vanaf die kreatiewe punt, tot die besigheids punt wanneer jy ‘n troeteldier fotografie besigheid begin.

    Leer om jou kamera goed te ken, bemeester kamera skote op die handdruk metode.  As jy net ‘n mik-en-druk kamer het, en dit net gebruik op automatiese metode, dan is jy nie gereed nie.  Dit sal voordelig wees om ‘n paar klasse te neem of ‘n ander tipe opvoedkundige hulpbron te gebruik om jou basiese vermoëns te ontwikkel.

    Al die foto’s in hierdie eboek is deur my geneem.  Ek en my kliënte verkies albei om die troeteldiere in hulle eie woon omgewing of buite in die natuur te neem.  Dit is net wat ons verkies.  Sommige troeteldier fotograwe verkies ‘n ateljee (of beide), en dit is die voordeel om jou eie besigheid te hê, jy kan dit aanpas tot jou en jou kliënt se behoeftes.

    Nader aan die einde van die boek sal ons wenke gee oor die eintlike foto grootte.  Hou aan om te lees.

    This taken at F-stop 9, 200 ISO, 1/200th sec.

    Troeteldier Fotografie

    This taken at F-stop 5.6, 160 ISO, 1/400th sec.

    Moenie dink dat om ‘n goeie troeteldier foto te neem is die resultaat van net pure geluk nie!  Dit vereis geduld, vindingrykheid, baie beplanning, en die bemeestering van ‘n paar reëls om ‘n goeie foto te neem. Die tevredenheid en resultate wat jy kry is meer as genoeg bevredigind.

    Sommige kunsies kan gebruik word in ‘n verskeidenheid situasies. Stel jou voor dat jou kat altyd strek en ‘n vervelige gesig opsit wanneer hy in sy gunsteling slaap hoekie gesteur word. As jou kamera voor die tyd opgestel is en jy is vinnig op die knoppie, sal jy daardie goeie foto kry. Alhoewel, moenie verwag om die perfekte foto te kry na die eerste probeerslag nie. Neem ‘n aantal foto’s, en jy sal daardie vlugtige uitdrukking kry waarna jy soek.

    Die dier hoef nie jou eie te wees nie. Troeteldier eienaars is gewoonlik meer as behulpsaam, en jy sal jou toerusting beter kan hanteer as die eienaar jou help met die posering. Laat die eienaar jou voorstel aan die troeteldier en laat hope tyd en spasie toe om gemaklik te voel. Benader die troeteldier stadig met geen skielike bewegings nie, en laat dit toe om die kamera te ruik sodat die troeteldier nie die toerusting agterdogtig vind nie.

    Moenie aanneem dat troeteldier fotografie net gaan oor katte, honde of perde nie.  Terwyl dit hulle insluit, wees gereed dat dit eintlik ‘n verskeidenheid diere kan insluit.

    This taken at F-stop 10, 200 ISO, 1/400th sec.

    Hierdie baba grys hamster wat vasgehou word in sy eienaar se hande, het warmte in die kliënt se hart gebring toe hy die foto sien.

    Hoe Uitdagend Dit Kan Wees

    As daar een area is waar bykomstighede meer kosbaar is as in klein-kinder fotografie, is dit troeteldier fotografie. Vier-voetiges beweeg gemiddeld vier keer vinniger as die twee-been wesens en kan sestien keer meer intensief wees. Daar is nie ‘n maklike formule nie, maar dit is ‘n interessante spel, en geduld plus paraatheid kan uiteindelik gelyk wees aan sukses.

    Natuurlik, hang die gebruik van bykomstighede alles af van die eienaar en die eindproduk waarna hulle soek.  Honde kan veral oulik lyk geklee in hoede, brille of ander kostuums.  Bykomstighede kan so eenvoudig wees soos hulle gunsteling speelding, Dit gee die eienaar ‘n kykie na ‘n baie normale lewens oomblik waaraan hulle gewoond is.

    This taken at F-stop 9, 200 ISO, 1/320th sec.

    Troeteldiere en kinders lyk of hulle ‘n onfeilbare verhouding met mekaar het, en eerste  ontmoedings kan goeie kanse vir ‘n foto aanbied. ‘n Klein hondjie of katjie is gewoonlik baie sag met klein kindertjies, maar kinders moet geleer word hoe om sag te wees met diere. Foto moontlikhede is oneindig.

    Diere bied ‘n eindelose verskeidenheid van persoonlikhede en gedrag ; alhoewel, hulle gewoonlik minder hanteerbaar kan wees as kinders, minder afhanglik op volwasses, en minder vatbaar vir mooipraat.  Probeer om ‘n omgewing te skep wat vriendelik en bekend is vir die troeteldier en hou hom dop om daardie natuurlike foto te kry.

    ‘n Ander punt: omdat troeteldiere vinniger beweeg as mense, moet die fotograaf die dier stadig benader – nie sluipend nie, maar natuurlik– en vermei skielike bewegings wat dalk die dier kan skrik maak. As jou kamera op ‘n drie-poot is of ander kwesbare toerusting, kyk uit vir skielike bewegings deur die troeteldier. En passop vir die hond wie se vriendelike tong jou lens assook jou hand kan lek.

    Noodsaaklike Kwaliteite

    This taken at F-stop 8, 160 ISO, 1/400th sec.

    Jy het seker al baie diere fotos gesien waarvan jy dadelik gehou het. Wat het hierdie uitstaande foto’s in gemeen? Die eerste ding is mense aanloklikheid. Dit is uitgedruk deur houding- gereedheid, oulikheid, en ander gesigs uitdrukkings. Die aanloklikheid is gewoonlik groter as die dier iets doen, en nie net poseer nie. Volgende kom die druk kwaliteit. Dit sluit in die samestelling asook briljantheid en spoed.

    Kontras is ‘n moed, veral met diere met dik pelse. Dan, ook, moet daar nooit groot areas te donker of te lig wees wat detail wegsteek nie. Die troeteldier moet ook nooit afgeneem word teen ‘n agtergrond wat dieselfde kleur is as hy nie. Byvoorbeeld, meeste swart en wit films sal ‘n bruin perd by groen plante as dieselfde kleur registreer. ‘n Laer kamera hoekpunt met die lug as agtergrond sal beter skeiding aanbied

    Aksie

    This taken at F-stop 4.5, 400 ISO, 1/1478th sec.

    Met die afneem van vinnige bewegings, is daar ‘n paar eenvoudige feite wat in gedagte gehou moet word. Vinnige shutter spoed is nie altyd die antwoord nie, maar in baie gevalle is dit.  Die foto kan dalk ‘n f-stop kort of die diepte van die veld sal te vlak wees vir ‘n suksesvolle foto. Meeste vinnige aksies het ‘n hoogtepunt. Byvoorbeeld, ‘n takbok wat in die lug spring; dit lyk op dit ;n rukkie in die lug hang voor hy weer af kom. Dit is die oomblik wat die shuttermoet afgaan. Selfs ‘n 1/50-sek shutter spoed kan voldoende wees. ‘n Kort blootstelling kan die aksie fries tot ‘n punt waar die aksie staties lyk, en soms is dit die effek waarna jy soek. As ‘n poot of sterk effens vaag is, gee dit soms die indruk van ‘n beweging beter as wat die foto stok stil is.

    ‘n Ander kuns is swaai, dit sluit in waar die kamera saam met die dier beweeg. Dit

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1