Weg!

LIG

SKIET SAAM MET DIE SON. Probeer jou posisioneer sodat die sonlig die diere wat jy afneem, van voor af tref. Keer jou rug na die son, en neem foto’s mét die son, nie teen die son nie.

MAAR... Daar is altyd uitsonderings tot die reël: Willie se foto is hoeka mooi omdat die lig van ágter die buffels skyn! In Engels praat die ouens van “backlighting”– lig wat van agter af skyn.

Dié sonstrale tel dikwels stowwerigheid in die lug op (of vogtigheid soos vroegoggendmis), en dit gee ekstra atmosfeer aan jou foto.

Jy kan ook randbeligting kry met die son wat van agter af skyn en die buitelyn van jou voorwerp belig.

BEWOLKTE WEER. Op ’n sonnige dag is die kontras tussen die donker vel van byvoorbeeld ’n buffel – of die skadukolle op ’n foto, soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Dié Berg Dwing Respek Af!
Ná die aanhoor van verskeie rillerstories het ek Arangieskop van my staplysie geskrap. Vriende het vertel van toonnaels wat afval, bene wat breek, helikopterreddingspogings... Nee wat, om buite in die veld te wees moet ’n mens rustig maak eerder as g
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg3 min read
Sterreweg
Halley is verreweg die bekendste komeet. Dié komeet het onlangs op die verste punt van sy baan om die son gaan draai, en hoewel dit eers weer in 2061 naby die son gaan wees, kry ons twee maal per jaar wel brokstukkies daarvan te sien. Terwyl ’n komee

Related