’n Huis en verhoog op wiele
Mar 04, 2022
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Elvis B(l)ou
Seisoen 1 Maandae VIA (*147) 18:30 (begin 21 Maart)
“In ’n neutedop gaan die program oor twee mense wat niks van bouwerk weet nie, ’n bus gaan herskep en op TV gaan verskyn,” sê die musikant Elvis Blue oor die splinternuwe leefstylreeks Elvis B(l)ou, wat einde Maart op VIA begin. Dis ’n groot taak om in net ses weke te voltooi, maar Elvis en sy,” voeg Chireze by. En in slegs ses episodes gaan kykers Elvis en Chireze volg op die avontuur en hopelik gaan die eindproduk tussendeur die chaos en pret in iets pragtigs en funksioneels ontpop.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days