Desperaatheid + frustrasie = geweld
Mar 04, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Dr. Martin Prins (Keenan Arrison) het ambisie. Hy wil ’n verskil in die wêreld maak en hy dink die Binneland-kliniek is die perfekte plek om dit te doen.
Die mediese wêreld is aan die gons oor die Super ER – die nuwe ongevalleeenheid wat tans gebou word – en Martin glo met die status wat die eenheid gaan bring, gaan dit sy profiel versterk. Nou moet hy net vir (Hykie Berg), die HUB van die Binnelandkliniek, aan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days