TV Plus Afrikaans

In die sop!

Die hoof van die Binneland-kliniek, dr. Conrad Bester (Hykie Berg), is op die oorlogspad en sy teiken is dr. Martin Prins (Keenan Arrison). Martin het tydens die gyselaarsdrama op die pasiënt (Thommy Swanepoel), wat aan ernstige epilepsie ly, geopereer om te keer dat Emil se pa, (Jacques Theron), bomme in die kliniek laat ontplof. Kurt wou hê sy seun moet eerder ’n operasie kry wat die aanvalle sou genees en nie die eksperimentele behandeling ondergaan wat (Cobus Rossouw jr.) voorgestel het nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related