TV Plus Afrikaans

Onder die mes

Die samelewing plaas groot druk op mense om die perfekte voorkoms, vietse lyf en beeldskone gesig te hê – en verpleegster Chanel (Lindsey Cele) voel die druk wanneer sy op ’n foto afkom van haar kêrel, dr. Martin (Keenan Arrison), se eksmeisie, Lily (nie op die skerm nie). Chanel dink Lily is pragtig en sy (Chanel) kom nie naby Lily se skoonheid nie. “Chanel vergelyk haarself met Lily en besluit haar neus het werk nodig,” sê Lindsey. Haar vriende probeer haar daarvan laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related