Van Lucia
Julle het gevra, en ons het geluister: Daar is nou opsommings van fliekNET se rolprente ook in ons fliekgidse op ble. 38-41. Toe ek dit lees, wou ek dadelik voor die TV gaan nesskop! Op ’n ander noot: Ek en my man dink gereeld TVreekse uit en dit het