TV Plus Afrikaans

Liefdesprobleme

Rhafiek (Irshaad Ally) het verseker die skoot hoog deur wanneer dit by sy nuwe meisie, die argitek Yasmeen (Shamilla Miller), kom – of dis wat hy dink. ’n Lewe saam met Yasmeen lyk blink en is vol geleenthede, en daarom besluit hy om saam met haar Durban toe te trek waar sy ’n ongelooflike werk losgeslaan het.

“Rhafiek sien nie kans vir ’n langafstandverhouding nie,” sê Irshaad. “Boonop kan hy ’n tweede winkel van sy besigheid Atlantic

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related