Liefde bedek alles
Feb 18, 2022
3 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
Wanneer Legacy Investments se opkomende superster Sanele (Teboho Caddy Tsotetsi) verlief raak, is dit met oorgawe. “Hy’s die soort mens wat iemand met alles in hom sal liefhê, en daar is weinig wat enigeen kan sê om hom van gedagte te laat verander,” sê Caddy, hoewel Sanele geen gek is nie. “Hy raak nie sommerso verlief nie. Sanele weet ’n flankeerdery is anders as romanse en hy het die mense rondom hom wat liefde gevind het, dopgehou. Dis nou sý tyd.” Maar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days