TV Plus Afrikaans

Potgieter-probleme

Toe Charmaine (Odelle de Wet, Delia in die sepie Binnelanders, 2005-now, sien ble. 24 en 25) vroeg in Mei opgedaag het, het die enkelma-kelnerin ’n blywende indruk op die wewenaar Willem (Dawid Minnaar, dr. Franz Basson in Binnelanders tot 2019) gemaak nadat sy koffie in sy skoot gestort het. “Dit was ’n ongeluk, maar daar was dadelik ’n vonk,” vertel Odelle, wat sê Charmaine is heeltemal die teenoorgestelde van haar gewone rolle, wat gewoonlik “sterk en venynig” is. “Dit was ’n vreemde ontmoeting, maar daar was ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related