Is dit iets in die water?
Feb 18, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
In die Binneland-kliniek het ’n vreemde siekte uitgebreek en pasiënte is besig om soos vlieë te val soos hulle siek word, wat dr. Annelize (Cindy Swanepoel) hoogs bekommerd het.
Sy begin rondsnuffel om die siekte te identifiseer en wat die oorsaak daarvan kan wees. Toets ná toets word gedoen, maar die resultate bly negatief en die antwoorde ’n misterie wat nie opgelos word nie.
En om dinge erger te maak, word Annelize self ’n slagoffer van die vreemde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days