TV Plus Afrikaans

Die liefde sal oorwin

Die Stryders se mede-afrigter, Simon (David Louw), het op Valentynsdag besluit hy kan nie langer sy gevoelens vir sy eksverloofde, Lulu (Ansu Visser), wegsteek nie en het haar gesoen.

Maar al het Lulu hom teruggesoen, was sy kort daarna sommer weer briesend vir (Christel van den Bergh), verkul en toe soos ’n warm patat gelos het,” vertel Ansu. “Lulu meen al die harde werk om nie van hom te hou nie was dan mos nutteloos as sy weer vir hom gevoelens ontwikkel,” voeg sy by.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related