TV Plus Afrikaans

Agter die monster

Die Byl

Seisoen 4 Sondae kykNET (*144) 20:00

Die akteur Sean Cameron Michael (52) is een van die min Suid-Afrikaanse akteurs wat in Hollywood die paal gehaal en groot rolle in ’n verskeidenheid flieks en reekse losgeslaan het. Sy mees ikoniese rol is dié van Richard Guthrie in die 2015-fantasiereeks Black Sails waarvoor hy vir ’n Emmy benoem is.

Sedertdien was hy in nóg rolle in internasionale reekse, soos MacGyver in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca