TV Plus Afrikaans

Op groot skaal

Ons het gesien hoe dr. Charles Procter die dodelik oorgewig susters Tammy en Amy Slaton in die TV-reeks 1 000-lb Sisters behandel het. Nou, in die nuwe reeks op TLC (*135) Too Large, Maandae om 21:00 en as ’n boksstel, neem hy meer pasiënte aan om hulle te ondersteun tydens hul gewigsverliesproses voor hy bariatriese chirurgie kan doen. Hy het egter nóg ’n werk: Om realiteits-TV te maak.

Snaaks, ek het nooit daardie program gekyk nie tot ek ’n kontrak onderteken het om die realiteitsprogram Family By The Ton in 2016 te maak. En ek het my boeglam geskrik! Ek het ’n pasiënt gesien wat die hospitaal ná ’n (maagomleidings-) operasie verlaat het, en reguit na ’n kitskosrestaurant gegaan en ’n klomp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related