SARIE

VERKLEINING DIT KAN JOU LEWE VERANDER AS BORSTE ’N STRAF IS

“Griessel-tieties,” noem hulle die vroue aan moederskant se uitermatige groot bates. Ma, ouma, tantes s’n . . . En ook hare. En nou, hier in haar veertigs, het Roné Wheatley, somatoloog van Kaapstad, besluit sy hoef nie langer daarmee saam te leef nie. Teen die einde van verlede jaar het sy haar borste laat verklein. Eers ’n sware DD- of E-, gaan sy nou waarskynlik ’n B- of C-keël wees. Dis nog te vroeg om te sê, want tydens ons gesels was dit net vier weke ná die operasie. “Daar is 1,2 kg aan my regterbors en 800 g aan my linkerbors verwyder. Ek was onmiddellik 2 kg ligter!”

Jubelend. “Ek het vooraf met baie vroue gepraat wat die prosedure gehad het. Feitlik almal het saamgestem dit was die moeite werd. Ek herstel nog, maar kan dit reeds beaam. Jy raak só gewoond aan hoe jou lyf lyk, jou bewegings wat ingeperk en jou borste wat gedurig in die pad is. ‘Is dít hoe dit voel om normaal te wees?’ sê ek nou vir myself.” ’n Sterk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related