Baba & Kleuter

Gun jouself TYD

Soms besef ’n mens nie dat ’n keisersnee ’n enorme buik-operasie behels nie. Gelukkig het jy nou ’n baba en dit is sekerlik die grootste aansporing en beloning om so gou moontlik beter te begin voel. Kom ons kyk hoe jy jou herstel kan bespoedig en hoe jy gaan voel in die ure, dae en weke nadat jy jou keisersnee gehad het.

’N GOEIE BEGIN

Die Johannesburgse vroedvrou Janine Nash sê optimale voeding en gesondheid is nie net tydens jou swangerskap belangrik nie – dit help ook dat jy ná die tyd beter van jou keisersnee sal herstel.

”Probeer om so gesond moontlik te wees wanneer jy die operasiesaal binnegaan. Probeer om nie die aanbevole gewig vir jou swangerskap te oorskry nie. Oorgewig vroue is geneig om meer ná ’n keisersnee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related