SARIE

My bates’n las

Billie Eilish het vanjaar met vyf pryse feitlik skoonskip gemaak by die Grammy-musiektoekennings. Maar haar voorliefde vir sakkerige klere is amper net so ’n gewilde onderwerp as haar stem. “My borste was die nommereen-besprekingspunt op Twitter,” het sy al in ’n Elle-onderhoud gesê. Sy is gebore met grotes, dis in haar gene, mintag! Daarom dra sy los klere, want niemand kan dan kommentaar op haar lyf lewer nie, verklaar sy in ’n Calvin Klein-advertensie.

En plaaslik vertel Mari*, ’n ma van twee, sy het om dieselfde rede ’n voorliefde vir klere wat alles wegsteek. Al is haar borste ná ’n borsverkleining ’n skaflike 36C. Vandat sy op 13 begin ontwikkel het, en vandag steeds, loop sy vooroor om hare minder opsigtelik te maak. (Lees haar storie op bl. 114.)

Plastiese snykunde is net as jy mooier wil lyk? Nie noodwendig nie. Die behoefte aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related