TV Plus Afrikaans

Van kop tot kassie

Toe die rolle vir Henck Conrey (35) begin opdroog het, het hy geweet hy gaan ’n ander plan moet maak indien hy in die TV-wêreld – waar sy hart lê – wil bly. “Eintlik kan jy maar sê ek het by die bedryf ingeval,” sê hy skertsend. “Ek moes leer soos ek aangegaan het.” En hy het behoorlik geleer! Hy spog vandag met vier televisiereekse – Vat Jou Goed En Trek!, Nes Op Sy Bes, Reno Race en Dr. Nou – wat hy vervaardig en waarvan hy ook die regisseur is. Dié raakvatter het nog nie ’n oomblik teruggekyk nie. En as daar iemand is wat weet hoe dit werk om ’n idee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters