Rooi Rose

Chanelle OOR LIEFDE & TWEEDE KANSE

KREATIEWE DIREKSIE EN PRODUKSIE: SUZANNE KOTZÉ; STILIS: JUSTINE KROES; HARE EN GRIMERING: CHERYL PARKER VAN SUPERNOVA CREATIVE MANAGEMENT. NAELS: SORBET; MATERIAAL: HERTEX.

Mense herken haar steeds op straat as Des van , maar Chanelle de Jager het sedert haar beginjare as sepie-aktrise haar vlerke veel wyer gesprei. Haar indrukwekkende CV wys ’n passie vir die vermaaklikheidsbedryf, met werk wat wissel van verhoogwerk tot rolprente soos en die meer onlangse , waarin sy ’n hoofrol vertolk het. Daar is ook talle rolle in plaaslike en internasionale televisiereekse soos en kykNET se nuwe aksiereeks, . Boonop is Chanelle ewe bedrewe agter die kameras – sy is onder meer betrokke by die vervaardiging van advertensies, en het haar eie rolverdelingsregiemaatskappy. Tussendeur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related